Home
Properties
For Sale
To Rent
New Developments
Browse All
Collections
Offices
Pretoria - Offices
Western Cape - Offices
Contact Us
About
Our Team
About Us
Join Our Team
Services
Free Value Estimation
Calculators
Property Management
More
Terms
Articles
Braam Botha
Property Practitioner
Braam Botha
Property Practitioner
Contact Me
Testimonials
Baie dankie en geluk met die verkoop van ons huis. Jy het dit deur en deur verdien. Jy is 'n yster. Jy was deur en deur professioneel in hierdie verkope en ons het dit waardeer.
Baie baie Dankie vir al die ekstra Tyd en Effort wat jy oor die afgelope klompie maande ingesit het om Alles in plek te hou om die huis te verkoop. Al die ekstra Ure met die tuin nat maak en swembad wat nie jou verantwoordelikheid was nie. Jy het gewys dat ons op jou kon staatmaak en jou kon vertrou. Dit was moeilik vir ons omdat ons so vêr bly.
Anita Van Der Westhuizen
Goeiemore Braam ek moet net vir jou sê dat jy een van die mees toegewydste agente is wat ek nog ooit ontmoet en teegekom het. Jy is altyd bereid om tot die uiterste te presteer en lewer konsekwent jou beste. Jou professionele houding en werksetiek staan werklik uit bo al die ander agente. Dit is my voorreg om jou te ken. Ek sal jou beslis aanbeveel as Agent. Baie dankie vir al jou harde werk.
Alta Kruger
Jy was regtig baie behulpsaam en professioneel deur die proses.
Martin Botha
My 11 Listings
How Can I Help?
Find a Property
Sell or Lease a Property
Save to Contacts
My Articles
0